Welkom by die aanlyn winkel van die Gereformeerde Laerskool Johannes Calvyn (GLJC) se Hulpfonds!
Bestellings word aanlyn gedoen, waarna die produkte op vasgesteld datums by die skool opgetel kan word. Tien persent van die verkope gaan na GLJC waar dit gebruik word vir aankope van skoolbenodighede en ook vir die jaarlikse veldskool. Betalings word gedoen na afloop van die mark deur middel van kontant of EFT.